ARTIKEL SEINDONESIA

'Abasa

'Abasa (Arabies: عبس, "Hy Het Gefrons") is die 80ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 42 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
Click to read more »

.ac

.ac is die Internettopvlakdomein vir die Ascension-eiland. Die domein word deurNIC.AC, 'n dogtermaatskappy van Internet Computer Bureau in die Verenigde Koninkryk onderhou.
Click to read more »

A

Hierdie artikel handel oor die Latynse letter A. Vir ander betekenisse wat deur die letter voorgestel word, sien A (dubbelsinnig). A, a is die eerste letter in die Latynse alfabet en ook die eerste klinker.
Click to read more »

Aalwyn

Die aalwyn of aalwee (Aloe) is 'n monokotiele, dit wil sê 'n eensaadlobbige vetplant en behoort tot die plantfamilie bekend as die Asphodelaceae (aalwynfamilie). Die Afrikaanse naam is 'n verbastering van die Nederlandse "aloë".
Click to read more »

Aalwynfamilie

Die aalwynfamilie (Asphodelaceae) bevat, soos die naam aandui, die aalwyne, maar ook ander vetplante. Baie van hierdie plante was eers in die omvattende familie Liliaceae geklassifiseer, maar word nou in afsonderlike families soos hierdie geplaas.
Click to read more »

Aan-aan

Aan-aan is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word. In Engelse variante van die spel begin een kind die spel deur sy maatjie aan te raak met die woorde "Tag!
Click to read more »

Aap

'n Aap (Simiiformes) is enige lid van twee van die drie groeperings van die primate. Daar is altesaam 263 nie-uitgestorwe spesies bekend.
Click to read more »

Aaptos aaptos

Aaptos aaptos is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae (gewone sponse) en is die tipespesie van die genus Aaptos in die familie Suberitidae. Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer in 1864 deur Schmidt gepubliseer.
Click to read more »

Aardbewing

'n Aardbewing is die waarneembare skud van die aarde se oppervlakte as gevolg van die skielike vrystelling van energie in die aardkors wat seismiese golwe vrystel. Aardbewings kan gewelddadig genoeg wees om mense rond te gooi en stede totaal te verwoes.
Click to read more »

Aarde

Die Aarde is die derde naaste planeet aan die Son. Dit is die vyfde grootste planeet in die Sonnestelsel en die grootste rotsplaneet wat deursnee, massa en digtheid betref.
Click to read more »

Aardgas

Aardgas het die afgelope twee dekades al hoe belangriker geword, veral vir die lande van Wes-Europa, waar aardolie net op enkele plekke in die Noordsee gevind is, maar aardgas heelwat algemener en in groter hoeveelhede voorkom. Vir Suid-Afrika het aardgas in die tagtigerjare ook nuwe betekenis gekry.
Click to read more »

Aardroos-suikerbos (Protea acaulos)

Die Aardroos-suikerbos (Protea acaulos) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Proteagenus behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom op die Kaapse Skiereiland en vlakte voor, asook vanaf die Sederberg tot by die Riviersonderendberge en die Elim-vlakte by Agulhas waar dit deel van die fynbosbioom is.
Click to read more »

Aardverwarming

Aardverwarming, ook genoem globale verwarming, klimaatverwarming, klimaatontwrigting of klimaatkrisis, verwys na die toename in globale temperatuur sedert die pre-industriële tydperk. Die gemiddelde lugtemperatuur van die Aarde se atmosfeer op grondvlak was van 2011 tot 2020 sowat 1,09 °C (0,95–1,20 °C) hoër as in die tydperk van 1850 tot 1900.
Click to read more »

Aaron Abrams

Aaron Abrams (gebore 12 Mei 1978) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente YPF (2007) en Closet Monster (2015), en in die televisiereekse Hannibal (2013) en Blindspot (2015).
Click to read more »

Aartappel

Die aartappel (Solanum tuberosum) is 'n styselryke, knolagtige plant van die Solanaceae-familie. Die woord aartappel kan verwys na die plant, sowel as die eetbare knol.
Click to read more »

Abbas Abubakar Abbas

Abbas Abubakar Abbas (* 17 Mei 1996) is 'n Bahreinse atleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 2016 in naellope deelgeneem.
Click to read more »

Abchasië

Abchasië (Abchasies: Аҧсны́, Apsny, [apʰsˈnɨ]; Georgies: აფხაზეთი, Apkhazeti, [ɑpʰxɑzɛtʰi]; Russies: Абха́зия, Abkhа́ziya, [ɐpˈxazʲɪjə]), amptelik die Republiek Abchasië (Abchasies: Аҧсны Аҳәынҭқарра, Aphsny Axwynthkharra; Russies: Респу́блика Абха́зия, Respublika Abkhaziya), is volgens internasionale reg 'n deel van Georgië, maar vorm de facto 'n onafhanklike republiek, sonder algemene internasionale erkenning. Alhoewel Georgië nie beheer oor Abchasië uitoefen…
Click to read more »

Abdullah Abdurahman

Abdullah Abdurahman (* 18 Desember 1872, Wellington - † 2 Februarie 1920, Kaapstad) was 'n dokter, 'n gerespekteerde Kaapse politikus en die leier van die Kaapse bruin gemeenskap. Hy was die eerste lid van kleur van die Kaapse stadsraad en die destydse Kaapse Provinsiale Raad.
Click to read more »

Abdulsalami Abubakar

Abdulsalami Abubakar (gebore 13 Junie 1942) was 'n generaal en die voormalige leier van Nigerië se PDP-party. Hy was vanaf 9 Junie 1998 tot 29 Mei 1999 (na Sani Abacha se dood) die presedent van Nigerië.
Click to read more »

Abejar

Abejar is ’n munisipaliteit in die Soria-provinsie in die Spaanse outonome gebied van Kastilië en León.
Click to read more »

Abidjan

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

About a Feeling

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Abqaiq en Khurais-aanval

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Acanthopolymastia acanthoxa

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Acanthopterygii

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Acanthoscelidius acephalus

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Acilius abbreviatus

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Acroneuria abnormis

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Acronicta aceris

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »

Mohamed Abu Abdullah

Klik untuk melihat detail artikel ini.
Click to read more »
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • »
  • Last

Digital Literacy

PL AR DE EN ES FR IT ARZ NL JA PT CEB SV UK VI WAR ZH RU AF AST AZ BG BN BE CA CS CY DA ET EL EO EU FA GL KO HI HR ID HE KA LA LV LT HU MK MS MIN NO NN CE UZ KK RO SIMPLE SK SL SR SH FI TA TT TH TG TR UR HY MY ACE ALS AM AN BAN BJN BA BS BR CV NV FO FY GA GD GU HA IO IG ILO IA IE OS IS JV KN HT KU KY LB LI MG ML MR MN NE OC OR AS PA PS QU SA SCO SQ SI SD SU SW TL TE VEC VO WA YI YO ZU

Copyright © 2025 ARTIKEL SEINDONESIA All Rights Reserved